MP3's

Ernyst is ‘n projek waar ek my eie songs doen.

Acceptance

Ons sterflikheid is die een ding in die lewe wat ons moet aanvaar.

A fleeting glimpse of sanity

Soms kry ek so ‘n opflikkering van sanity.


Altered states. The journey

Die reis binne ons self deur ons self.


Eternal love

Opgedra aan my vrou. Die liefde van my lewe. Wat sal ek sonder jou wees?

Eyes of Stohrm

Opgedra aan my kleindogter Stohrm.


Dance of the fairies

As my kleindogters kom kuier wys ek vir hulle saans as die maan uit is, hoe die feetjies dans in die tuin.

Freedom for blood

Koop bloed regtig vryheid?


Gatvol

Ek vermoed die song is gebore tydens ‘n maniese episode nadat ek gatvol geraak het vir die moeilikheid in ons land.

If only

Is seker nie goed om terug te dink aan dit wat kon gewees het nie, maar wie gee nou eintlik om?


Journey to the sea of forgetfulness

Soms het ‘n mens so ‘n reis nodig.


Kruisrivier

Het saam met ‘n buddy op sy familieplaas, Kruisrivier, naby Victoria Wes, gekamp. Die song is deur die plaas Kruisrivier geinspireer. Opgedra aan Mark Brodovcky.

Living with a stranger

Die tweestryd binne mens.



Pictures of Skyye

Opgedra aan my kleindogter Skyye.


Scattered mind

Wat is normaal?


Short and sweet

Somtyds is dit goed as die lewe short en sweet is. Deels geinspireer deur my broer se selfmoord.


Cover songs

Lisa se klavier

Soms kry ek so ‘n bevlieging oor regte musikale juweeltjies. Ek is ‘n groot fan van Koos Kombuis.